Afrikaans 1933-1953

2 Konings 19:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sê vir hom: So sê Hiskía: Vandag is ’n dag van benoudheid en straf en lastering; want die kinders het gekom tot by die geboorte, maar daar is geen krag om te baar nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:1-4