Afrikaans 1933-1953

2 Konings 19:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hiskía die brief uit die hand van die boodskappers ontvang en dit gelees het, het hy opgegaan na die huis van die Here; en Hiskía het dit voor die aangesig van die Here uitgesprei.

2 Konings 19

2 Konings 19:7-19