Afrikaans 1933-1953

2 Konings 17:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gewandel volgens die insettinge van die nasies wat die Here voor die kinders van Israel uit verdryf het, en van die konings van Israel wat dit bewerk het.

2 Konings 17

2 Konings 17:3-10