Afrikaans 1933-1953

2 Konings 17:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die koning van Assirië het by Hoséa ’n sameswering ontdek, dat hy boodskappers gestuur het na So, die koning van Egipte, en nie aan die koning van Assirië belasting betaal het soos jaar vir jaar nie; daarom het die koning van Assirië hom opgesluit en hom in die gevangenis laat bind.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-11