Afrikaans 1933-1953

2 Konings 17:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Hy het Israel van die huis van Dawid afgeskeur, en hulle het Jeróbeam, die seun van Nebat, koning gemaak; en Jeróbeam het Israel agter die Here weggetrek en hulle ’n groot sonde laat doen.

2 Konings 17

2 Konings 17:14-24