Afrikaans 1933-1953

2 Konings 17:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het Israel en Juda gewaarsku deur die diens van elke profeet en elke siener en gesê: Bekeer julle van jul verkeerde weë en onderhou my gebooie, my insettinge, volgens die hele wet wat Ek julle vaders beveel het, en wat Ek deur die diens van my diensknegte, die profete, vir julle gestuur het.

2 Konings 17

2 Konings 17:8-18