Afrikaans 1933-1953

2 Konings 15:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hoséa, die seun van Ela, het ’n sameswering gesmee teen Peka, die seun van Remália, en hom verslaan en hom gedood en in sy plek koning geword, in die twintigste jaar van Jotam, die seun van Ussía.

2 Konings 15

2 Konings 15:28-31