Afrikaans 1933-1953

2 Konings 15:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die negen-en-dertigste jaar van Asárja, die koning van Juda, het Menáhem, die seun van Gadi, koning oor Israel geword in Samaría — tien jaar lank.

2 Konings 15

2 Konings 15:15-20