Afrikaans 1933-1953

2 Konings 15:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het Menáhem, die seun van Gadi, van Tirsa opgetrek en in Samaría gekom en Sallum, die seun van Jabes, in Samaría verslaan en hom gedood en in sy plek koning geword.

2 Konings 15

2 Konings 15:9-21