Afrikaans 1933-1953

2 Konings 15:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit was die woord van die Here wat Hy tot Jehu gespreek het, naamlik: Seuns van die vierde geslag sal vir jou op die troon van Israel sit. En dit was so.

2 Konings 15

2 Konings 15:4-22