Afrikaans 1933-1953

2 Konings 14:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die verdere geskiedenis van Jeróbeam en alles wat hy gedoen het, en sy magtige dade, hoe hy geveg en hoe hy Damaskus en Hamat van Juda aan Israel teruggebring het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Israel nie?

2 Konings 14

2 Konings 14:18-29