Afrikaans 1933-1953

2 Konings 14:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joas, die koning van Israel, het Amásia, die koning van Juda, die seun van Joas, die seun van Ahásia, by Bet-Semes gevang; en hy het in Jerusalem gekom en vierhonderd el van die muur van Jerusalem afgebreek, van die Efraimspoort af tot by die Hoekpoort.

2 Konings 14

2 Konings 14:10-21