Afrikaans 1933-1953

2 Konings 13:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het die toorn van die Here teen Israel ontvlam, sodat Hy hulle oorgegee het in die hand van Hásael, die koning van Aram, en in die hand van Bénhadad, die seun van Hásael, al die dae.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-13