Afrikaans 1933-1953

2 Konings 13:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Joas, die seun van Jóahas, het weer die stede uit die hand van Bénhadad, die seun van Hásael, teruggeneem wat hy aan sy vader Jóahas in die oorlog ontruk het; Joas het hom drie maal verslaan en die stede van Israel herower.

2 Konings 13

2 Konings 13:22-25