Afrikaans 1933-1953

2 Konings 13:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl hulle besig was om ’n man te begrawe, sien hulle meteens die bende; daarom het hulle die man in die graf van Elísa gegooi; en toe die man met die gebeente van Elísa in aanraking kom, het hy lewendig geword en opgestaan op sy voete.

2 Konings 13

2 Konings 13:12-25