Afrikaans 1933-1953

2 Konings 13:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop word die man van God baie kwaad vir hom en sê: Jy moes vyf of ses maal geslaan het; dan sou jy die Arameërs volkome verslaan het; maar nou sal jy die Arameërs drie maal verslaan.

2 Konings 13

2 Konings 13:9-25