Afrikaans 1933-1953

2 Konings 13:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê hy: Maak oop die venster na die ooste toe! En hy het dit oopgemaak. En Elísa sê: Skiet! En hy het geskiet. Toe sê hy: ’n Pyl van oorwinning van die Here en ’n pyl van oorwinning op Aram: jy moet die Arameërs volkome verslaan in Afek.

2 Konings 13

2 Konings 13:8-22