Afrikaans 1933-1953

2 Konings 13:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN die drie-en-twintigste jaar van Joas, die seun van Ahásia, die koning van Juda, het Jóahas, die seun van Jehu, koning geword oor Israel in Samaría — sewentien jaar lank.

2 Konings 13

2 Konings 13:1-3