Afrikaans 1933-1953

2 Konings 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe neem die priester Jójada ’n kis en boor ’n opening in sy deksel en sit dit langs die altaar neer aan die regterkant as ’n mens in die huis van die Here inkom; en die priesters wat die drumpel bewaak, het al die geld wat in die huis van die Here ingebring is, daarin gegooi.

2 Konings 12

2 Konings 12:7-10