Afrikaans 1933-1953

2 Konings 12:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jósabad, die seun van Símeat, en Jósabad, die seun van Somer, sy dienaars, het hom doodgeslaan; en hy is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid, en sy seun Amásia het in sy plek koning geword.

2 Konings 12

2 Konings 12:14-21