Afrikaans 1933-1953

1 Petrus 4:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want dit is genoeg dat ons die afgelope lewenstyd die wil van die heidene volbring het deur te wandel in ongebondenheid, begeerlikheid, dronkenskap, brasserye, drinkpartye en ongeoorloofde afgoderye.

1 Petrus 4

1 Petrus 4:1-11