Afrikaans 1933-1953

1 Petrus 4:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As julle beledig word oor die Naam van Christus, is julle gelukkig, omdat die Gees van die heerlikheid en van God op julle rus. Wat hulle betref, word Hy wel gelaster; maar wat julle betref, word Hy verheerlik.

1 Petrus 4

1 Petrus 4:13-16