Afrikaans 1933-1953

1 Petrus 2:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery;

2. en verlang sterk soos pasgebore kindertjies na die onvervalste melk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei,