Afrikaans 1933-1953

1 Petrus 1:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

omdat julle weet dat julle nie deur verganklike dinge, silwer of goud, losgekoop is uit julle ydele lewenswandel wat deur die vaders oorgelewer is nie,

1 Petrus 1

1 Petrus 1:17-25