Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 4:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Símeï het sestien seuns en ses dogters gehad; maar sy broers het nie baie seuns gehad nie; en hulle hele geslag het nie so vermeerder soos die seuns van Juda nie.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:26-30