Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 29:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aan U, Here, kom toe die grootheid en die mag en die heerlikheid en die roem en die majesteit, ja, alles in hemel en op aarde; aan U, Here, kom toe die koningskap en die selfverhoging as Hoof oor alles.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:4-14