Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 25:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van Jedútun, die seuns van Jedútun was Gedálja en Seri en Jesaja, Hasábja, Símeï en Mattítja, ses, onder leiding van hulle vader Jedútun wat op die siter besield gespeel het by die loof en prys van die Here;

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:2-7