Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 24:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Semája, die seun van Netáneël, die skrywer, uit die Leviete, het hulle opgeskrywe in teenwoordigheid van die koning en die vorste en die priester Sadok en Ahiméleg, die seun van Ábjatar, en die familiehoofde van die priesters en van die Leviete; een familie is uitgeloot vir Eleásar, en telkens weer vir Ítamar.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-13