Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 22:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die woord van die Here het tot my gekom en gesê: Jy het bloed in menigte vergiet en groot oorloë gevoer: jy mag nie vir my Naam ’n huis bou nie, omdat jy baie bloed op die aarde voor my aangesig vergiet het.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-14