Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 22:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Rig nou julle hart en julle siel daarop om die Here julle God te soek, en maak julle gereed en bou die heiligdom van die Here God, dat julle die verbondsark van die Here en die heilige voorwerpe van God kan bring in die huis wat vir die Naam van die Here gebou sal word.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:17-19