Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 22:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal jy voorspoedig wees as jy sorgvuldig die insettinge en verordeninge onderhou wat die Here aan Moses oor Israel beveel het; wees sterk en vol moed, wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:6-19