Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 21:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Dawid vir Ornan: Gee aan my die plek van die dorsvloer, dat ek daarop vir die Here ’n altaar kan bou; gee dit aan my vir die volle geld, sodat die plaag van die volk afgewend kan word.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:21-27