Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 21:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het aan Joab en die owerstes van die volk gesê: Gaan tel Israel van Berséba tot Dan, en bring vir my berig, dat ek hulle getal kan weet.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:1-10