Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 21:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En God het ’n engel na Jerusalem gestuur om dit te verwoes; en terwyl hy dit verwoes, het die Here dit gesien, en dit het Hom berou oor die onheil, en Hy het aan die engel wat die verwoesting moes aanrig, gesê: Genoeg, trek nou jou hand terug! En die engel van die Here het by die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet, gestaan.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:9-22