Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 21:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

òf drie jaar lank hongersnood, òf om drie maande lank om te kom vanweë jou teëstanders deurdat die swaard van jou vyande jou inhaal, òf drie dae lank die swaard van die Here, naamlik pes in die land deurdat die engel van die Here verderf aanrig in die hele grondgebied van Israel; oorweeg dan nou watter antwoord ek my Sender moet bring.

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:11-16