Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 20:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ná verloop van ’n jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, het Joab die leërmag aangevoer en die land van die kinders van Ammon verwoes; hy het ook gekom en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. En Joab het Rabba verslaan en dit afgebreek.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-5