Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 2:55 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die geslagte van die skrywers wat in Jabes gewoon het: die Tireatiete, die Simeatiete, die Sugatiete; dit is die Keniete wat van Hammat, die vader van die huis van Regab, afkomstig is.

1 Kronieke 2

1 Kronieke 2:48-55