Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Dawid: Ek wil guns bewys aan Hanun, die seun van Nahas, want sy vader het aan my guns bewys. Daarom het Dawid boodskappers gestuur om hom te troos oor sy vader. Toe dan die dienaars van Dawid in die land van die kinders van Ammon by Hanun aankom om hom te troos,

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-7