Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

NADAT hulle die ark ingebring en dit neergesit het binne-in die tent wat Dawid daarvoor opgeslaan het, het hulle brandoffers en dankoffers gebring voor die aangesig van God.

1 Kronieke 16

1 Kronieke 16:1-2