Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 15:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Leviete het toe Heman, die seun van Joël, opgestel, en uit sy broers Asaf, die seun van Berégja; en uit die seuns van Merári, hulle broers, Etan, die seun van Kusája;

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:16-26