Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 13:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid en die hele Israel het voor die aangesig van God met alle mag gespeel, sowel met liedere as met siters en harpe en tamboeryne en simbale en trompette.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:3-14