Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 13:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die toorn van die Here ontvlam teen Ussa, en Hy het hom getref, omdat hy sy hand na die ark uitgesteek het, sodat hy daar voor die aangesig van God gesterf het.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:8-13