Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 12:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al hierdie krygsmanne het, in slagorde aaneengesluit, met ’n onverdeelde hart na Hebron gekom om Dawid koning te maak oor die hele Israel; en ook al die orige Israeliete was een van hart om Dawid koning te maak.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:32-40