Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 12:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook uit Manasse het sommige oorgeloop na Dawid toe hy saam met die Filistyne gekom het om teen Saul te veg, maar sonder om hulle te help; want met oorleg het die vorste van die Filistyne hom weggestuur en gesê: Ten koste van ons hoofde sal hy na sy heer Saul toe oorloop.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:12-20