Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 1:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat daar ’n koning oor die kinders van Israel geregeer het: Bela, die seun van Beor; en die naam van sy stad was Dinhába;

1 Kronieke 1

1 Kronieke 1:38-45