Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 1:25-29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

25. Heber, Peleg, Rehu,

26. Serug, Nahor, Tera,

27. Abram; dit is Abraham.

28. Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.

29. Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Ádbeël en Mibsam,