Afrikaans 1933-1953

1 Kronieke 1:13-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het

14. en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete,

15. en die Hewiete en Arkiete en Siniete,

16. en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete.

17. Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpágsad en Lud en Aram en Us en Hul en Geter en Meseg.

18. En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.