Afrikaans 1933-1953

1 Johannes 5:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As iemand sy broeder ’n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy bid, en Hy sal hom die lewe gee — vir die wat nie ’n sonde tot die dood doen nie. Daar is ’n sonde tot die dood; daarvoor sê ek nie dat hy moet bid nie.

1 Johannes 5

1 Johannes 5:15-17