Afrikaans 1933-1953

1 Johannes 2:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want alles wat in die wêreld is — die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe — is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:11-17