Afrikaans 1933-1953

1 Johannes 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf aan julle, jongmanne, omdat julle die Bose oorwin het. Ek skryf aan julle, kinders, omdat julle die Vader ken.

1 Johannes 2

1 Johannes 2:5-22